SFD is ‘n gemagtigde finansiële dienste maatskappy en deel van die Solidariteit Beweging in Monumentpark, Pretoria. Die instelling se visie is om die toekomstige finansiële welstand, -sekerheid en -volhoubaarheid van Afrikaanse individue en besighede te bevorder. SFD doen dit deur middel van kompeterende finansiële dienste en produkte, in Afrikaans met uitnemende diens, vir ‘n groter doel aan te bied. Hierdie sluit in: - Persoonlike Finansiële Advies - Kort-Termyn Versekering - Boedelbeplanning en Testamente - Studielenings - Regsversekering
| Website | http://www.solidariteitfinansieledienste.co.za |
| Employees | 22 (9 on RocketReach) |
| Founded | 1998 |
| Address | 16 Duinlewerik Street, Monument Park X15, Pretoria, Gauteng 0105, ZA |
| Industry | Financial Services |
| Keywords | Financial Services, Financial Planning, Financial Security, Retirement Planning, Financial Wellbeing, Insurance, Savings Plans, Life Insurance, Personal Finance, Retirement Annuities, Wealth Management, Asset Management, Investment Strategies, Risk Management, Business Finance, Estate Planning |
| Competitors | Nedbank, Discovery Limited, Old Mutual South Africa, ABSA, Hollard Insurance, Momentum, Liberty Group South Africa, Santam Insurance, OUTsurance, Mutual & Federal +18 more (view full list) |
Looking for a particular SFD employee's phone or email?