Netwerk24 is Suid-Afrika se voorste aanlyn nuusplatform in Afrikaans, en bedien sy lesersgemeenskap met betroubare gehaltejoernalistiek en regstreekse nuusdekking soos die gebeure ontvou. Onafhanklike joernalistiek, wêreldklas-inhoud en -vermaak sowel as digitale innovasie is die kern van wat Netwerk24 doen. Die platform bedien Afrikaanse lesers van oor die wêreld heen wat na gehalte-inhoud op soek is –gelewer deur ’n span bekroonde joernaliste met hul vinger op die pols van wat op eie bodem en internasionaal gebeur. Teken nou in vir toegang tot die voorste nuushandelsmerke en tydskrifte in die Media24-stal, luisterboeke, Kook & geniet met sy meer as 700 resepte, asook kosvideo’s en digitale blokkiesraaisels. Daarmee saam kry jy ook toegang tot Netwerk24TV en sy volledige aanbod kykinhoud, soos blitsdokkies en -sepies, die gewilde nuusprogram Wie’s nuus? en meer, sowel as Klankgolwe –Netwerk24 se opwindende nuwe tuiste vir wêreldklas-podsendings oor verskillende genres heen. Alles op een plek, én in Afrikaans – net op Netwerk24.
| Website | https://www.netwerk24.com/ |
| Revenue | $43.6 million |
| Employees | 64 (36 on RocketReach) |
| Founded | 2014 |
| Phone | +27 87 740 1061 |
| Technologies |
JavaScript
,
HTML
,
PHP
+26 more
(view full list)
|
| Industry | Internet Publishing, Digital Media, Media and Entertainment, News, Content and Publishing |
| Keywords | South African News, Online News Publication, Digital Content, Digital Media, Online Media, South African Media, Multimedia Content, News Website, Daily News, Online Newspaper, News Source, Magazine Publisher, News Aggregator, Digital Publishing, Media Group, Print Media, Media Outlet |
| Competitors | Daily Maverick, NEWS 24, eNCA, Mail & Guardian, The Citizen News, IOL News, Sunday Times, Sowetan, Financial Mail SA, Cape Argus +28 more (view full list) |
Looking for a particular Netwerk24 employee's phone or email?
The Netwerk24 annual revenue was $43.6 million in 2026.
36 people are employed at Netwerk24.