stars 1 stars 2 stars 3

Solidariteit Helpende Hand is 'n gemeenskapsorganisasie wat fokus op opheffing deur middel van opleiding. Helpende Hand se dienslewering strek van kinders tot bejaardes met die fokus om: - Armoede te verlig deur mense selfstandig te maak; en - Jongmense voor te berei vir die wêreld van werk. Helpende Hand werk vanuit 'n Christelike waardestelsel en stel gemeenskappe in staat om kort- en langtermynoplossings te vind vir die nood in hul eie omgewing. Helpende Hand se dienste word in vyf temas verdeel soos die vyf vingers van 'n helpende hand. Deur hierdie temas word mense se lewens blywend verander: -Ontwikkeling - Opleiding - Ondersteuning - Onafhanklikheid - Omgee Solidariteit Helpende Hand fuksioneer binne die Solidariteit beweging as 'n maatskappy sonder winsoogmerk wat sy eie fondse genereer.

Solidariteit Helpende Hand Questions

The Solidariteit Helpende Hand annual revenue was $13.9 million in 2026.

74 people are employed at Solidariteit Helpende Hand.

Solidariteit Helpende Hand is based in Centurion, Gauteng.

The NAICS codes for Solidariteit Helpende Hand are [611430, 611, 61, 61143, 6114].

The SIC codes for Solidariteit Helpende Hand are [829, 82].

G2 Leader Summer 2026 G2 Best Est ROI Mid-Market Summer 2026 G2 Easiest Admin Mid-Market Summer 2026 G2 Most Implementable Summer 2026 G2 Best Results Mid-Market Summer 2026 G2 Lead Capture Mid-Market Summer 2026 Inc Fastest Growing Private Companies 2026 Inc Best Workplace 2026
g2crowd
G2Crowd Trusted
chromestore
300K+ Plugin Users