stars 1 stars 2 stars 3

AfriSake is ʼn niewinsgewende sakeregtewaghond wat in 2011 deur senior sakelui tot stand gebring is. Dié organisasie is gestig om die Afrikaanse gemeenskap in die sakewêreld op te roep tot deelname aan die openbare debat en om as spreekbuis vir die Afrikaanse sakegemeenskap op te tree. In Suid-Afrika is die Afrikaanse sakegemeenskap blootgestel aan ʼn reeks uiteenlopende politieke, sosiale en ekonomiese beleidsrigtings. Die situasie beteken egter nie dat sakelui uitgelewer is aan die genade van beleidmakers nie. Welslae vanuit die georganiseerde burgerlike samelewing wys daarop dat georganiseerde gemeenskappe ʼn aktiewe en veranderende rol in die land kan en moet speel. AfriSake is uniek geposisioneer om ʼn toonaangewende rolspeler te word in die georganiseerde sakegemeenskap en breër burgery. Afrikaanssprekendes tree toenemend tot die arbeidsmark as entrepreneurs, finansiers en werkskeppers. Daar is dus ʼn regstreekse verband tussen die ekonomiese sukses van die Afrikaanse gemeenskap en die ekonomiese welvaart van Suid-Afrika. ʼn Suksesvolle sakeomgewing benodig ʼn bestendige, regverdige en voorspelbare omgewing. AfriSake het ten doel om sakelui positief te mobiliseer ten einde ʼn gesonde sakeomgewing te verseker. Sakeliga is an independent business community with more than 12 000 members. The organisation was founded in 2011. Sakeliga exists to lobby for and create a constitutional order, free markets, prosperity and a favourable business climate in the interests of its members as well as in the common interest wherever its members do business.

View Top Employees from Sakeliga

Sakeliga Questions

The Sakeliga annual revenue was $5 million in 2024.

Piet le Roux is the CEO of Sakeliga.

7 people are employed at Sakeliga.

The NAICS codes for Sakeliga are [5416, 54161, 54, 541, 541612].

The SIC codes for Sakeliga are [736, 73].

Top Sakeliga Employees

View Similar People
How It Works
Get a Free Account
Sign up for a free account. No credit card required. Up to 5 free lookups / month.
Search
Search over 700 million verified professionals across 35 million companies.
Get Contact Info
Get contact details including emails and phone numbers (business & personal).
High Performer Summer 2022 RocketReach is a leader in Lead Intelligence on G2 RocketReach is a leader in Lead Intelligence on G2 RocketReach is a leader in Lead Intelligence on G2
talentculture2022
g2crowd
G2Crowd Trusted
chromestore
300K+ Plugin Users