stars 1 stars 2 stars 3

ProAgri is Suid-Afrika se enigste gratis landwye landbou-tegnologietydskrif m gespesialiseerde verspreiding regstreeks na boere. Die tydskrif word maandeliks sedert 1994 uitgegee en bied landboutegnologie vir die boer op die plaas. ProAgri spesialiseer in promosie-artikels oor landbouprodukte en -dienste wat ons ervare joernaliste by die boer op die plaas doen, met tegniese inligting wat in ’n verstaanbare lekkerleesstyl aangebied word. Landbou-artikels deur ons eie joernaliste en bedryfskundiges oor boerderypraktyke en landbou-insette soos trekkers, werktuie, saad, bemesting, diererasse, dierevoeding, ensovoorts. Hoofadelings in elke uitgawe: meganisasie, gewasproduksie, hulpbronbestuur, vee, wild en tegnologie.

Proagri Questions

The Proagri annual revenue was $5.1 million in 2026.

Michal Mazurkiewicz is the CEO of Proagri.

26 people are employed at Proagri.

The NAICS codes for Proagri are [541, 54161, 5416, 54, 541612].

The SIC codes for Proagri are [73, 736].

G2 Leader Summer 2026 G2 Best Est ROI Mid-Market Summer 2026 G2 Easiest Admin Mid-Market Summer 2026 G2 Most Implementable Summer 2026 G2 Best Results Mid-Market Summer 2026 G2 Lead Capture Mid-Market Summer 2026 Inc Fastest Growing Private Companies 2026 Inc Best Workplace 2026
g2crowd
G2Crowd Trusted
chromestore
300K+ Plugin Users