stars 1 stars 2 stars 3

-NUWE VRYSTELLING-\r\n\t\t\t\t\r\n“De Swardt, bly te kenne” is ‘n historiese huldeblyk aan die de Swardt-familie. Dit is ‘n nostalgiese terugkyk. Dit is ‘n boek van mense wat diep spore gelaat het en ja, natuurlik ook ‘n bietjie wil spog. Volgens die samesteller en navorser, Johan de Swardt van Sasolburg wat op 75-jarige ouderdom sy brood op die water gewerp het, het die projek hom op nuut laat besef dat God elkeen van die de Swardts hier aan die suidpunt van Afrika met ‘n missie geplant het en mildelik geseën het. \r\n\r\nDie primêre waarde van dié geneologiese navorsingsprojek, wat oor meer as 20 jaar gestrek het, is die te boekstelling van ‘n waardevolle stamboom van die afstammelinge van Guillaum de Swardt (1780) as eerste stamvader van die De Swardts in Suid-Afrika. Die vrug van Johan de Swardt se navorsing en passie was ook die registrasie van die eerste De Swardt-familiewapen by die Buro vir Heraldiek nadat hy die familiegeskiedenis van die stamvader tot in Nederland nagevors het. In die proses het hy ‘n wye familienetwerk in Suid-Afrika en Nederland gevestig. Sy penvrug het ook in meer besonderhede op sy eie lewensverhaal gefokus, wat tesame met sy genealogiese navorsing, die historiografie van Afrkaanse familie-geskiedenisse verstewig. \r\n\r\nDe Swardt, bly te kenne beskryf talle karakteristieke eienskappe in die bloed van elke de Swardt, en bloed kruip immers waar dit nie kan loop nie! Die raaisel wat eeue gelede begin het, word hier ontrafel om die De Swardt-spogperde (en swart skape, wat daar in elke familie is) te ontbloot.\r\n\r\nIn De Swardt, bly te kenne is dit duidelik dat die verlede en die fondamente wat gelê is ‘n blywende herinnering sal laat – ‘n erfstuk van ontskatbare waarde.\r\n\r\nTitel: De Swardt, bly te kenne\r\nISBN: 978-0-9814389-6-2\r\nFormaat: Luukse hardeband, 256pp teks en foto’s\r\nSamesteller: Johan de Swardt\r\nPrys: R450-00

Pensioner Questions

The Pensioner annual revenue was $8.5 million in 2026.

530 people are employed at Pensioner.

Top Pensioner Employees

G2 Leader Summer 2026 G2 Best Est ROI Mid-Market Summer 2026 G2 Easiest Admin Mid-Market Summer 2026 G2 Most Implementable Summer 2026 G2 Best Results Mid-Market Summer 2026 G2 Lead Capture Mid-Market Summer 2026 Inc Fastest Growing Private Companies 2026 Inc Best Workplace 2026
g2crowd
G2Crowd Trusted
chromestore
300K+ Plugin Users