stars 1 stars 2 stars 3

NALEDI is gedurende 2005 gestig en het danksy sterk fokus gegroei tot 'n uitgewershuis wat reeds verskeie treffers op die kerfstok het. Onafhanklikheid te midde van groeiende samesmeltings in die uitgewerswêreld is een van NALEDI se sterkste punte. Hier word gespesialiseer in Afrikaanse boeke, hoofsaaklik tans in nie-fiksie, wat ten doel het om die leser weer opgewonde te maak oor die Afrikaanse boek. Die komplekse en diverse moderne Afrikaanse gemeenskap bied eiesoortige uitdagings aan die skrywer en uitgewer. Die doel is nie om net te oorleef nie maar om al lerende en groeiend 'n breër basis te skep waar beide denkende skrywers en nuwe en ou lesers tuis sal voel. Terwyl tegniese versorging en inhoud nie-onderhandelbaar is nie, staan die promosie- en bemarkingstrategie vir elke publikasie voorop. Ons grootste bate is 'n klein maar toegewyde voltydse span tesame met 'n span uitgesoekte medewerkers wat die proses van onafhanklike boekmaak 'n avontuur maak!

Naledi Questions

Johan Coetzee is the DIRECTOR and PUBLISHER of Naledi.

10 people are employed at Naledi.

Top Naledi Employees

Learn More
How It Works
get free account
Get a Free Account
Sign up for a free account. No credit card required. Up to 5 free lookups.
search page
Search the #1 Contact Database
Get contact details of over 700M profiles across 60M companies – all with industry-leading accuracy. Sales and Recruiter users, try out our Email Finder Extension.
get contact page
Use our AI-Powered Email Finder
Find business and personal emails and mobile phone numbers with exclusive coverage across niche job titles, industries, and more for unparalleled targeting. Also available via our Contact Data API.
G2 Leader Summer 2026 G2 Best Est ROI Mid-Market Summer 2026 G2 Easiest Admin Mid-Market Summer 2026 G2 Most Implementable Summer 2026 G2 Best Results Mid-Market Summer 2026 G2 Lead Capture Mid-Market Summer 2026 Inc Fastest Growing Private Companies 2026 Inc Best Workplace 2026
g2crowd
G2Crowd Trusted
chromestore
300K+ Plugin Users