Die Hoërskool Framesby is 'n Afrikaansmedium Hoërskool waar die fundamentele waardes van respek, verdraagsaamheid, medemenslikheid, betroubaarheid, verantwoordelikheid, regverdigheid en goeie burgerskap deurlopend gevestig en bevorder word, en wat hom ten doel stel om sy leerders op alle terreine te ontwikkel - akademies, geestelik, sosiaal en liggaamlik - ten einde as volwasse en gebalanseerde jongmense hulle roeping suksesvol in die sameleweing te vervul. Die volgende lewens-waardes van die Framesby-erekode vorm die grondslag van ons gesindheid en optrede, en is die basis waarop ons gedragskode en huishoudelike reëls berus. -Betroubaarheid -Respek -Verantwoordelikheid -Regverdigheid -Omgee -Goeie burgerskap -Verdraagsaamheid
| Website | http://www.framesby.co.za/ |
| Employees | 26 (6 on RocketReach) |
| Founded | 1966 |
| Address | 20 Cornelia lane, Framesby, Gqeberha, Eastern Cape 6001, ZA |
| Industry | Primary and Secondary Education |
Looking for a particular Hoërskool Framesby employee's phone or email?
6 people are employed at Hoërskool Framesby.
Hoërskool Framesby is based in Gqeberha, Eastern Cape.