Die Keldery, die toerismesentrum van Namaqua Wyne, is meer as net ’n restaurant. Saam met tradisonele geregte, en wyne van die beste gehalte wat daarby pas, is daar ’n pragtige stoep wat op die Maskamberg uitkyk. Kinders kan rondhardloop terwyl die volwassenes ’n glasie wyn in die Matzikama-son geniet. Spesiale aanbiedinge maak dit ook die moeite werd om hierdie unieke venue saam met vriende en familie te beleef.
| Employees | 1 (0 on RocketReach) |
| Address | Goedgemeen Plaas, Spruitdrift Vredendal, Western Cape, Vredendal, Western Cape 8160, ZA |
| Industry | Restaurants |
Looking for a particular Die Keldery employee's phone or email?
Die Keldery is based in Vredendal, Western Cape.